BELANGRIKE AANKONDIGING:
Liewe vriende. Hierdie kwartaal se lesse het baie foute as dit by die verse in die Psalm kom. Die Afrikaanse Bybel se verse stem nie altyd ooreen met die Engelse Bybels se verse nie. Die lesse is van Engels na Afrikaans vertaal, daarom het foute ingekruip. Maar ons het die lesse deurgegaan en reg gemaak waar ons foute kon opstel. Hier onder is die hersiende PDF lesse. Ons is nog besig om die lesse deur te gaan, baie dankie vir u geduld. Baie dankie aan Tina Steyn en Marleina Nel wat ons hiermee help. |
Hier onder is die skakel na die Lesse op die Unie se webtuiste;Ons het 50 000 besoeke gehaal!!!
Baie dankie vir u volgehoue ondersteuning! |
Baie dankie vir u ondersteuning aan ons bedienning;
NUWE BANK BESONDERHEDE:
ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 404 9391280, Cheque rek, Verw;SSL(en u kontak nommer)
NUWE BANK BESONDERHEDE:
ABSA Bank, Virginia SDA Kerk, Rekening no: 404 9391280, Cheque rek, Verw;SSL(en u kontak nommer)
Skakels na les-studies vir 0 tot 35+ jaar
(ongelukkig almal in engels)
LAAT ONS ASB WEET AS U WEET WAAR ONS HIERDIE LESSE HIERBO IN AFRIKAANS KAN KRY.
APP vir android nou beskikbaar hier: http://www.appsgeyser.com/3020730
|